Tel: 012 342 2765 | marketing@vanschaiknet.com

  • Om te skryf
  • Editorial Panel
  • ISBN: 9780627029875
  • eISBN: N/A
  • ePub ISBN: 9780627033841
  • 632 Pages | Published: 2017

Hoe leer jy skryf? Loer oor die skouers van ambagsmense. Dis die maklikste en lekkerste manier. Hier's 'n boek in Afrikaans om jou daarmee te help.

1. SKRYF OOR JOUSELF

2. SKRYF OOR ANDER: DIE KARAKTERSKETS

3. SKRYF OOR PLEKKE EN DINGE: BESKRYWING

4. SKRYF OOR GEBEURE: VERTELLING

5. SKRYF OOR IDEES EN OORTUIGINGS: KOMMENTAAR

6. SKRYF OM TE DEFINIEER

7. SKRYF OM TE OORREED

8. OM TE BEGIN EN TE EINDIG

9. SKRYF OOR KUNS EN MEDIA

10. STYL: VAN NADER BEKYK

Kikker jou lewe op met idiome

22 Julie 2017 23:56
http://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/kikker-jou-lewe-op-met-idiome-20170722
 
’n Verwerking van die klassieke werk - Writing Prose: Techniques and Purposes (Kane & Peters, Oxford University Press) is ’n paar jaar gelede vertaal en aangepas deur verskeie Suid-Afrikaanse joernaliste en vakkenners. ’n Bygewerkte uitgawe van Om te skryf is pas uitgegee. Dit bevat bykans 100 uittreksels uit werk van die voorste skrywers in die geskiedenis asook van die beste skryfwerk uit die Suid-Afrikaanse literêre en joernalistieke wêreld, onder meer dié van Etienne Leroux en Dana Snyman. Die skryfstukke wissel van karakter- en outobiografiese tekste tot kommentaar en oorredingstekste en kunsverslae. 

Ou en gerekende hande in die bedryf het meegewerk aan die boek, en van die uittreksels is in die hersiene uitgawe vervang met nuwe materiaal. Stylaspekte kom onder die loep, en voorstelle vir skryfwerk word gemaak sodat jy jou vaardighede kan slyp. 

All source material (excluding figures and tables) has been supplied in an editable format (Microsoft Office) and you can fully customise it to your needs.

Please click on the link below to access the Lecturer Support Material (LSM) portal:

LSM Portal

If this is the first time you access Van Schaik Publishers LSM, you will need to register and set up a profile. Once your registration has been approved you will be sent an email and will then be able to request access to the resources you need for a particular book. You will also be able to request access to the resources of additional books using your profile.

We welcome any suggestions regarding new or additional resources. For any queries or feedback please contact our digital publisher at lsm@vanschaiknet.com. The material available varies from book to book and may also be developed further over time.

If you are uncertain about the registration and access request procedures, please download the LSM Manual.

LSM Manual

Lecturer Support Material is available free to lecturers who lecture on courses where the book is prescribed but samples are also available should you wish to review what is available as part of your prescribed book selection process. Please contact your Marketer for access to the sample LSM.

Student requests for LSM will not be entertained and any attempts by students to access lecturer support material will be reported to a student’s lecturer or to the Head of Department.