Tel: 012 342 2765 | marketing@vanschaiknet.com

  • Sosiopedagogiek 2000
  • Pretorius JWM
  • ISBN: 9780627023330
  • eISBN: N/A
  • ePub ISBN: N/A
  • 423 Pages | Published: 1998

Hierdie omvattende publikasie ondersoek die gesin, skool en samelewing vanuit 'n sosiopedagogiese perspektief. Van die relevante temas wat breedvoering bespreek word, sluit in: 

Gesin

  • gesinsdinamiek, - funksie en -tipes
  • die kwesbaarheid van die hedendaagse gesin
  • opvoedingsfoute en verhoudingsversteurings

Skool

  • verantwoordelikhede, bv. sosialisering in die skoolsituasie
  • opvoedingskommunikasie in die klas- en lessituasie
  • milieugestremdheid en kompensatoriese onderwys
  • multikulturele onderwys

Samelewing

  • strukturele en dinamiese kenmerke
  • sosiaal-maatskaplike euwels, bv. dwelm- en alkoholmisbruik, jeugmisdaad, selfmoord, satanisme en kindermishandeling

Sosiopedagogiek 2000 is 'n nuttige verwysingsbron en is noodsaaklik vir almal wat by opvoeding betrokke is. 

Hoofstuk 1 Die Sosiopedagogiek as wetenskap
Hoofstuk 2 Die gesin in sosiopedagogiese perspektief
Hoofstuk 3 Die skool in sosiopedagogiese perspektief
Hoofstuk 4 Multikulturele onderwys
Hoofstuk 5 Die sosialisering van die leerling in die skoolsituasie
Hoofstuk 6 Sosiale fasette van die klassituasie
Hoofstuk 7 Riglyne vir opvoedingskommunikasie in die lessituasie
Hoofstuk 8 Die samelewing in sosiopedagogiese perspektief
Hoofstuk 9 Dwelm- en alkoholmisbruik
Hoofstuk 10 Jeugmisdaad
Hoofstuk 11 Milieugestremdheid
Hoofstuk 12 Jeugselfmoord
Hoofstuk 13 Satanisme
Hoofstuk 14 Kindermishandeling
Hoofstuk 15 Opvoedingsfoute en verhoudingsversteuringe in die gesinsituasie

All source material (excluding figures and tables) has been supplied in an editable format (Microsoft Office) and you can fully customise it to your needs.

Please click on the link below to access the Lecturer Support Material (LSM) portal:

LSM Portal

If this is the first time you access Van Schaik Publishers LSM, you will need to register and set up a profile. Once your registration has been approved you will be sent an email and will then be able to request access to the resources you need for a particular book. You will also be able to request access to the resources of additional books using your profile.

We welcome any suggestions regarding new or additional resources. For any queries or feedback please contact our digital publisher at lsm@vanschaiknet.com. The material available varies from book to book and may also be developed further over time.

If you are uncertain about the registration and access request procedures, please download the LSM Manual.

LSM Manual

Lecturer Support Material is available free to lecturers who lecture on courses where the book is prescribed but samples are also available should you wish to review what is available as part of your prescribed book selection process. Please contact your Marketer for access to the sample LSM.

Student requests for LSM will not be entertained and any attempts by students to access lecturer support material will be reported to a student’s lecturer or to the Head of Department.