Tel: 012 342 2765 | marketing@vanschaiknet.com

  • Wildplaasbestuur 4/u
  • Bothma J du P
  • ISBN: 9780627025310
  • eISBN: 9780627031557
  • ePub ISBN: N/A
  • 765 Pages | Published: 2006

Hierdie nuutste uitgawe van die boek bevat riglyne vir elke komponent van ekstensiewe wildboerdery. Dit is omvattend herstruktureer en bygewerk om die nuutste beskikbare inligting weer te gee. Daarby is daar etlike nuwe hoofstukke, onder andere oor bemarking, boogjag, groensafari's en nog meer. Die boek is reeds gevestig as die primêre handleiding vir studente en wildboere. Daarbenewens is dit 'n uitstekende algemene inligtingsbron oor talle wildsoorte in Suid-Afrika. 

DEEL I: ALGEMENE RIGLYNE
Hoofstuk 1 Belangrike ekologiese beginsels en bewareas
Hoofstuk 2 Doelstellings
Hoofstuk 3 Ekologiese monitering
Hoofstuk 4 Geomorfologie en klimaat van Suid-Afrika
Hoofstuk 5 Plantegroei van Suid-Afrika

DEEL II: WILDPLAASBEPLANNING
Hoofstuk 6 Die aankoop van 'n wildplaas of die omskepping van 'n beesplaas na 'n wildplaas
Hoofstuk 7 Ekonomiese aspekte
Hoofstuk 8 Habitatevaluering
Hoofstuk 9 Omheinings
Hoofstuk 10 Water
Hoofstuk 11 Paaie
Hoofstuk 12 Vliegvelde
Hoofstuk 13 Voertuie en vliegtuie
Hoofstuk 14 Geboue en kampgeriewe
Hoofstuk 15 Uitkyktorings
Hoofstuk 16 Hokke vir wilde diere

DEEL III: WILDE DIERE EN HUL KENMERKE
Hoofstuk 17 Die kleiner wildsoorte
Hoofstuk 18 Grootwildsoorte
Hoofstuk 19 Wild en vee in kombinasie
Hoofstuk 20 Roofdiere
Hoofstuk 21 Voëls
Hoofstuk 22 Voeding
Hoofstuk 23 Fisiese kondisie
Hoofstuk 24 Dieregedrag
Hoofstuk 25 Genetiese implikasies

DEEL IV: SIEKTES EN PARASIETE VAN WILDE DIERE
Hoofstuk 26 Bakteriese, virus- en protosoïese siektes
Hoofstuk 27 Ander siektes
Hoofstuk 28 Nadoodse ondersoek
Hoofstuk 29 Voorkomende siektebestuur
Hoofstuk 30 Parasiete van wilde diere

DEEL V: DIE BESTUUR EN BENUTTING VAN WILD
Hoofstuk 31 Wildtellings
Hoofstuk 32 Die oes van wilde diere
Hoofstuk 33 Die vangs van wilde diere
Hoofstuk 34 Die aanhou en voeding van wilde diere in gevangenskap
Hoofstuk 35 Die vervoer van wilde diere
Hoofstuk 36 Die aankoop en verkoop van wild
Hoofstuk 37 Jag
Hoofstuk 38 Hantering en meet van trofeë
Hoofstuk 39 Die oes en hantering van wildsvleis

DEEL VI: HABITATBESTUUR
Hoofstuk 40 Veldbestuur in die savannes
Hoofstuk 41 Die kusgebiede en nabygeleë gebiede van die Kaapstreek
Hoofstuk 42 Die herwinning van veld en grond

DEEL VII: LANDELIKE ONTWIKKELING
Hoofstuk 43 Die rol van landelike gemeenskappe
Hoofstuk 44 Volhoubare benutting van hernubare natuurlike hulpbronne
Hoofstuk 45 Landelike ontwikkeling en wildplaasbestuur

All source material (excluding figures and tables) has been supplied in an editable format (Microsoft Office) and you can fully customise it to your needs.

Please click on the link below to access the Lecturer Support Material (LSM) portal:

LSM Portal

If this is the first time you access Van Schaik Publishers LSM, you will need to register and set up a profile. Once your registration has been approved you will be sent an email and will then be able to request access to the resources you need for a particular book. You will also be able to request access to the resources of additional books using your profile.

We welcome any suggestions regarding new or additional resources. For any queries or feedback please contact our digital publisher at lsm@vanschaiknet.com. The material available varies from book to book and may also be developed further over time.

If you are uncertain about the registration and access request procedures, please download the LSM Manual.

LSM Manual

Lecturer Support Material is available free to lecturers who lecture on courses where the book is prescribed but samples are also available should you wish to review what is available as part of your prescribed book selection process. Please contact your Marketer for access to the sample LSM.

Student requests for LSM will not be entertained and any attempts by students to access lecturer support material will be reported to a student’s lecturer or to the Head of Department.