
Hele os vir 'n ou broodmes, 'n - grond en die plaasnarratief sedert 1595
- Coetzee A
- ISBN: 9780627024375
- eISBN: N/A
- ePub ISBN: N/A
- 176 Pages | Published: 2000
Sedert die eerste plase in 1657 aan vryburgers toegeken is, word die Afrikaner met die plaas en grond geassosieer. Hierdie boek ondersoek die verbintenis tussen wit setlaars en boerdery, en later tussen die Afrikaner, grond en die plaas. Die moontlike ontstaan van 'n Afrikaner-identiteit as gevolg van hierdie verbintenis word nagegaan. Die vraag word gevra wat van daardie identiteit sal word wanneer die nuwe Grondhervormingswet die grond van wit boere hertoegewys het. Kan "identiteit" in die postmoderne era in elk geval nog absolute waarde hê? Die skrywer gebruik die Afrikaanse plaasroman as vertrekpunt, maar die boek bestaan nie uit konvensionele literêre ontledings nie. Die letterkunde word gelees as deel van die geskiedenis van Afrikanerbewuswording, en ook as medebepalend in die vorming daarvan. .
1. "My geboortereg gee my 'n serwituut oor dié grond"
Die betekenis van die plaas
2. "Midts conditie dat sy vee souden brenghen"
Ruilwaarde en representasie
3. "Duytsman altyd kallom: icke Hottentots doot makom"
Die stem van die ander
4. "... om die beste te doen wat ons Afrikaners kan doen, en dis boer"
Skepping van 'n gemeenskap
5. Ons boere is almal moerland toe"
Bedreiging van die plaasbestaan
6. "Dis 'n land wat mense laat skuldig voel"
Skuld en skuldgevoelens
7. "En ek het 'n verhaal huis toe gebring"
Die skepping van die teks
All source material (excluding figures and tables) has been supplied in an editable format (Microsoft Office) and you can fully customise it to your needs.
Please click on the link below to access the Lecturer Support Material (LSM) portal:
LSM Portal
If this is the first time you access Van Schaik Publishers LSM, you will need to register and set up a profile. Once your registration has been approved you will be sent an email and will then be able to request access to the resources you need for a particular book. You will also be able to request access to the resources of additional books using your profile.
We welcome any suggestions regarding new or additional resources. For any queries or feedback please contact our digital publisher at lsm@vanschaiknet.com. The material available varies from book to book and may also be developed further over time.
If you are uncertain about the registration and access request procedures, please download the LSM Manual.
LSM Manual
Lecturer Support Material is available free to lecturers who lecture on courses where the book is prescribed but samples are also available should you wish to review what is available as part of your prescribed book selection process. Please contact your Marketer for access to the sample LSM.
Student requests for LSM will not be entertained and any attempts by students to access lecturer support material will be reported to a student’s lecturer or to the Head of Department.