Tel: 012 342 2765 | marketing@vanschaiknet.com

  • Die wêreld van die storie
  • Burger W
  • ISBN: 9780627036071
  • eISBN: N/A
  • ePub ISBN: 9780627036088
  • 192 Pages | Published: 2018

Agter hierdie boek lê die verwondering oor ons vermoë om stip na letters op papier te kyk en dan te ervaar dat ons ’n ander wêreld betree. Hoe kry ons dit reg om na aanleiding van die woorde wat ons lees, nie alleen inligting te bekom nie, maar ’n hele wêreld tot stand te verbeel en daarheen te reis? Wat is die rol van die teks hierin? Wat is die rol van die leser? Waarom doen ons dit? Hoe help ’n begrip van ons reise na storiewêrelde om ons “leefwêreld” beter te verstaan?

’n Fokus op die wêrelde van stories maak dit moontlik om tekste krities binne hulle kontekste te lees, sonder om die spesifiekheid van elke teks te verwaarloos of om die betowering van storiewêrelde te verloor.

Willie Burger is professor in Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die outeur van talle navorsingsartikels in verskeie akademiese tydskrifte en was ook as redakteur by publikasies oor vooraanstaande Afrikaanse skrywers betrokke: Sluiswagter by die dam van stemme (2002 – saam met Helize van Vuuren) oor Karel Schoeman; Die oop gesprek (2006) oor N.P. van Wyk Louw; en Contrary: Critical responses to the novels of André Brink (2013 – saam met Karina Szczurek). Willie het die Caxton Excellence Award in 2015 vir sy resensies in Vrouekeur ontvang, en in 2016 die kykNet-Rapport toekenning as “Boekresensent van die jaar”. Met sy resensies en rubrieke oor die letterkunde in verskeie populêre publikasies probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.

 

 

HOOFSTUK 1: WONDERWÊRELDE 

HOOFSTUK 2: WÊRELDE WORD TOT STAND VERTEL 

HOOFSTUK 3: WÊRELDSKEPPING AS KOGNITIEWE PROSES 

HOOFSTUK 4: INTERPRETASIE VAN STORIEWÊRELDE

HOOFSTUK 5: LEIDRADE EN KONTEKS  

HOOFSTUK 6: TOWERWÊRELDE EN KRITIESE REFLEKSIE

 

 

 

Supplementary material available for this title includes:

• 'n PowerPoint Templaat vir elke hoofstuk (die templaat bevat is ’n raamwerk van wat in die handboek gedek word)

• Jpegs van alle figure en tabelle in die handboek



All source material (excluding figures and tables) has been supplied in an editable format (Microsoft Office) and you can fully customise it to your needs.

Please click on the link below to access the Lecturer Support Material (LSM) portal:

LSM Portal

If this is the first time you access Van Schaik Publishers LSM, you will need to register and set up a profile. Once your registration has been approved you will be sent an email and will then be able to request access to the resources you need for a particular book. You will also be able to request access to the resources of additional books using your profile.

We welcome any suggestions regarding new or additional resources. For any queries or feedback please contact our digital publisher at lsm@vanschaiknet.com. The material available varies from book to book and may also be developed further over time.

If you are uncertain about the registration and access request procedures, please download the LSM Manual.

LSM Manual

Lecturer Support Material is available free to lecturers who lecture on courses where the book is prescribed but samples are also available should you wish to review what is available as part of your prescribed book selection process. Please contact your Marketer for access to the sample LSM.

Student requests for LSM will not be entertained and any attempts by students to access lecturer support material will be reported to a student’s lecturer or to the Head of Department.