Tel: 012 342 2765 | marketing@vanschaiknet.com

  • Toegepaste taalkunde in Afrikaans
  • WAM Carstens & TJ van Dyk (Redakteurs)
  • ISBN: 9780627039706
  • eISBN: N/A
  • ePub ISBN: 9780627039713
  • 816 Pages | Published: 2022

Soos internasionaal die geval is, word die toegepaste taalkunde as studieterrein lank reeds in Suid-Afrika ondersoek, asook ten uitvoer gebring. Daarvan getuig die talle publikasies wat oor jare heen al oor die toegepaste taalkunde in Suid-Afrika verskyn het.

Hierdie publikasies was egter meestal in Engels. Vir ’n publikasie oor die toegepaste taalkunde in Afrikaans lê die veld dus braak. Dit is hierdie gaping wat met die boek gevul wil word. Hierdie boek het ten doel om die toegepaste taalkunde as selfstandige dissipline (wat dit internasionaal wel is) in Afrikaans te verken en in hierdie proses behoorlik gevestig te kry. Dit word gedoen met die hulp van bykans alle taalkundiges wat in hierdie dissipline in Suid-Afrika werk – nie net taalkundiges uit die Afrikaanse konteks nie, maar ook talle wat primêr in Engels werk. Die gesamentlike kundigheid van hierdie groep akademici word in die boek op ’n kragtige wyse byeengebring.

Die uiteenlopende komponente van die toegepaste taalkunde word sistematies uiteengesit en toegelig met Afrikaanse voorbeelde soos wat dit in die praktyk voorkom. Op hierdie wyse word die inhoud van die toegepaste taalkunde uitgepak vir ’n diverse gehoor: studente, akademici en belangstellendes in die taalkunde. Om hierdie rede is dit ’n boek wat verdien om gelees én gebruik te word.

1. Die toegepaste taalkunde – ’n oorsig
2. Is die toegepaste taalkunde ’n onderdeel van die linguistiek?
3. Navorsingsbenaderings in die toegepaste taalkunde

DEEL 1: TAAL EN ONDERRIG
4. Sillabus- en kursusontwerp
5. Taal vir spesifieke doeleindes
6. Akademiese geletterdheid vanuit ’n talige perspektief
7. Taaltoetsing en die assessering van taalvermoë
8. Klaskamerassessering
9. Die onderrig van lees
10. Die onderrig van akademiese skryfvaardigheid
11. Skryfsentrumpedagogiek
12. Tweede- en vreemdetaalverwerwing
13. Rekenaargesteunde taalonderrig

DEEL 2: TAAL EN GEMEENSKAP
14. Taal, identiteit en nasievorming
15. Taalbeplanning
16. Taalbeleid
17. Taalpolitiek
18. Meertaligheid
19. Taalsosiologie

DEEL 3: TAALPRAKTYK
20. Tolking
21. Vertaalkunde
22. Teksredaksie
23. Suid-Afrikaanse Gebaretaal
24. Gewone taal
25. Advertensiemateriaal
26. Skryfwerk en leerderkorpora
27. Terminologie

DEEL 4: VERWANTE DISSIPLINES
28. Forensiese linguistiek
29. Korpuslinguistiek
30. Psigolinguistiek
31. Kognitiewe linguistiek
32. Tekslinguistiek
33. Stilistiek
34. Diskoersanalise
35. Toegepaste sosiolinguistiek
36. Kindertaal
37. Onomastiek
38. Die Linguistiese Landskap/Linguistiese Landskapstudies

Supplementary material available for this title includes:



All source material (excluding figures and tables) has been supplied in an editable format (Microsoft Office) and you can fully customise it to your needs.

Please click on the link below to access the Lecturer Support Material (LSM) portal:

LSM Portal

If this is the first time you access Van Schaik Publishers LSM, you will need to register and set up a profile. Once your registration has been approved you will be sent an email and will then be able to request access to the resources you need for a particular book. You will also be able to request access to the resources of additional books using your profile.

We welcome any suggestions regarding new or additional resources. For any queries or feedback please contact our digital publisher at lsm@vanschaiknet.com. The material available varies from book to book and may also be developed further over time.

If you are uncertain about the registration and access request procedures, please download the LSM Manual.

LSM Manual

Lecturer Support Material is available free to lecturers who lecture on courses where the book is prescribed but samples are also available should you wish to review what is available as part of your prescribed book selection process. Please contact your Marketer for access to the sample LSM.

Student requests for LSM will not be entertained and any attempts by students to access lecturer support material will be reported to a student’s lecturer or to the Head of Department.